Successfully reported
+69

Jan Harmsgat Country House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Boesmansrivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 030 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jan Harmsgat Country House is 'n gastehuis met 'n ryk geskiedenis uit die Renaissance-tyd wat verblyf aan oordeelkundige reisigers bied.

Die gastehuis se gasvryheid sal voldoen aan alle begrotings met klassieke kwartiere, superior-, executive- en gesinsuites. Jan Harmsgat Country House bied 10 kamers wat uniek versier is en oor 3 geboue versprei is.

Die restaurant op die perseel is bekend vir sy gebak wat van vars bestanddele gemaak word.

Robertson, Montagu en McGregor is al drie in die nabye omtrek en gaste kan dus die Klein-Karoo se prentjiemooi wynlande behoorlik verken. Diegene wat eerder wil rus, kan die dagspa op die perseel besoek. Behandelings sluit warmklipbehandelings, Sweedse masseerbehandelings en dieptemasserings in.

Gaste kan by die swembad met 'n boek uit die biblioteek ontspan, die plaas en omliggende wynroetes verken, en verskeie museums en erfenisgebiede in Swellendam en die area besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R60, Boesmansrivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jan Harmsgat Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Boesmansrivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d0590a3f194293c2dbd2d96f93ae9ae39817688b46db1209e1a4e402ca2cab5d8538fd7e0ae1bf0472d87a5b575e0d4c69c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 030 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 R60 Boesmansrivier 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.947139553473 20.215632136326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang