Successfully reported
+30

Jan Hoppie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 10 of the Angora Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Jan Hoppie, geleë in Bonnievale, is 'n rustieke dog gerieflike en romantiese outydse plaaskothuis in 'n rustige omgewing wat uitkyk oor die wingerde en die Breederiviervallei. Vernoem na 'n arbeider wat opgedaag het en 'n plaaslike legende geword het.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot die eerste badkamer wat met 'n Victoriaanse bad en stort toegerus is. Die tweede slaapkamer het 'n aparte ingang op die voorstoep en is toegerus met 2 enkelbeddens, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Hierdie kamer beskik ook oor koffie- en teemaakgeriewe.

In die oopplan-leefarea is daar 'n enkelbed vir die vyfde persoon om op te slaap. Die goed toegeruste kombuisie het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en 'n verskeidenheid breekware, eetgerei en toebehore om te gebruik. Die leefarea het ook 'n houtkaggel.

Die kothuis is gepeper met interessante artefakte, soos 'n oorspronklike skoenmakerstafel vir die braaigoed, ou paraffienlampe, plaasgereedskap, Victoriaanse krane en 'n staldeur vir 'n voordeur. Die aangename voorstoep bied skilderagtige uitsigte oor die vallei, en die rivier is sowat 950 m ver geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Belinda C
Gesin met klein kinders
5.0
A gorgeous rustic little cottage with the most beautiful panoramic views. We had a lovely time and will definitely be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Anna-marie E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer op 'n pragtige plek. Heerlik gebly met al die fasiliteite beskikbaar en 'n pragtige ligging. Naby aan baie wynplase in die Robertson...
Sien meer
Okt 2024
Tamsin L
Saam met vriende
5.0
Cosy cottage in a great location, 10 out of 10. Great stay in a well-equipped and cosy cottage. Beautiful sunset views from the stoep a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Beverley E
Gesin met tieners
5.0
Beautiful and relaxing. It was an awesome experience. Peaceful and relaxing. Beautiful setting. The manager was very helpful and accomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Veronica D
Saam met vriende
5.0
Julle sien ons vir seker weer! Wat 'n amazing plek. Dankie vir 'n wonderlike verblyf in so 'n mooi deel van ons land!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Portion 10 of the Angora Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jan Hoppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 10 of the Angora Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA499883ad92eb0ced4b31f57fe356c1f0ccf952a46e3c5a54edc1caac571d91ff337a4c352b686247a271a3995a127891722b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 23 5 1 5 Portion 10 of the Angora Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951850990703 20.064994740173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang