Janelene Holiday Self-catering
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 941 Ashford Road, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Janelene Holiday Self-Catering bied van die beste verblyf aan die Suidkus, ideaal geleë in Wood Grange, Hibberdene, langs die skilderagtige Suidkus-walvisroete. Slegs 2 km van die Hibberdene-strandfront af, bied hierdie eiendom gemaklike selfsorgverblyf wat perfek geskik is vir paartjies, solo-reisigers of klein gesinne.
Die eiendom bestaan uit 5 eenhede wat tussen 2 en 6 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid is gemeubileer met 'n kombinasie van dubbelbeddens, enkelbeddens of stapelbeddens slegs vir kinders en sluit 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.
Elke eenheid beskik oor 'n privaat leefarea, 'n kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, elektriese braaipan, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV, eetkamertafel, sitkamerstoele en gratis WiFi is in elke eenheid beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in 'n privaat patio vir elke eenheid, sowel as 'n gedeelde voorpatio met 'n klein gasbraai, sonstoele en 'n buite-eetkamertafel. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die dorp, en verskeie vermaaklikheidsopsies is in die omliggende omgewing beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling, en gaste word versoek om self na hul troeteldiere op te ruim.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Suritha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 103
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 941 Ashford Road, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Janelene Holiday Self-catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 941 Ashford Road, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang