Janeve Guest Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Samuel Street, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Janeve Guest Cottage is 'n knus tuinkothuis wat gemaklike akkommodasie in Alberton, Gauteng, bied, en bestaan uit 2 aparte selfsorg-eenhede wat individueel bespreek kan word. Elke eenheid bied 'n ontspannende verblyf vir gaste wat die area besoek vir sake of ontspanning.
Die eerste eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n slim-TV met Netflix. Die kombuisie is toegerus met 'n wasbak, ketel, mikrogolfoond, klein yskas, gasstoof, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die tweede eenheid is geskik vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n laaikas en 'n aparte kombuisie met 'n eetkamertafel en rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, gasstoof, wasbak, broodrooster, eierkoker, eetgerei en breekware. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Beide eenhede bied veilige parkering op die perseel en toegang tot 'n gemeenskaplike tuin, braai en rookarea. Die eiendom is sentraal geleë naby Netcare Hospitaal en Stepping Stone Hospice, met maklike toegang tot Meyersdal Action Sports, Thaba Trails en Rietvlei Zoo Farm.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Samuel Street, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Janeve Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Samuel Street, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang