Successfully reported

Janri Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Kerry A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie plek om te rus. Gerieflike verblyf; gasvrye, vriendelike en behulpsame mense - wat nog het ons nodig? Ons sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izabè
Janri Gasteplaas
Baie dankie, Kerry. Ons ontvang julle graag.

Anleri Martha O
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustige en stil atmosfeer. Dit was ons tweede keer wat ons by Janri Gasteplaas oorgeslaap het. Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Goeie kommunikasie. Heerlik om onder die sterre 'n vleisie te braai terwyl die donkie die water warm maak. Kombuis en kamers baie goed toegerus. Genoeg ekstra komberse vir 'n koue wintersnag. Sal beslis weer en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izabè
Janri Gasteplaas
Baie dankie Anleri. Julle is baie welkom. Ons sien uit om julle weer te sien.

Alet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stukkie paradys! Heerlik gebly. Ek kan 100% aanbeveel. Netjies, goeie matrasse vir 'n lekker nagrus en vriendelike gasvrou. Ons het dadelik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Comfortable and homely. Peaceful and beautiful. Sadly too short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heneli S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Voel soos jou huis ver van jou huis af! Ons het verskriklik lekker gebly na 'n hele dag op die pad met klein kindertjies ouderdomme 2 en 1. Rustig by die vuur gesit en die stilte van die plaas waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam en gerieflik. Janri Gaste Plaas is baie goed geleë vir oornag tussen Kaap en Gauteng. Is baie netjies en skoon. Gasheer en vrou gaan uit hul pad uit om verblyf so gerieflik moontlik te maak - het selfs vir ons braaibroodjies voorberei. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal verblyf aanbeveel. Ons sal definitief weer hier oorslaap. Baie dankie vir die gasvryheid en die warm ontvangs ten spyte van die feit dat ons laat gearriveer het. Naby aan die N12.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonie V
1 nag
5.0
Jan 2025

Sloon netjies waarde vir geld. Rustig, gebly en geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Plaas stilte en rustigheid. Plaas atmosfeer met mooi plaashuis. Dankbaar vir donkie met warm water!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel M
1 nag
4.8
Mrt 2025

Lekker rustige en veilige plaas atmosfeer. Die Fouries het ons ingewag en vriendelik gegroet. Deur die huis geneem en alles mooi verduidelik. Die huis was skoon en baie netjies met alles wat ons nodig gehad het om iets te maak om te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izabè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winter Hoek Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b4748159aa98511bb5474d32214460c69e5d9c8ed7b68bcbab3d8ecdf4c45d7fe41cd0d301a20bf7373d076601c718b9207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 38 5 1 5 Winter Hoek Farm Strydenburg 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.898078757917 23.759147876989
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang