Janri Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winter Hoek Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Vanaf R250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
In die hartjie van die Noord-Kaap, net 13 km vanaf Strydenburg, is Janri Gasteplaas 'n bekoorlike gasteplaas wat gemaklike akkommodasie bied vir tot 6 gaste, asook 4 bykomende kampeerplekke wat ook bespreek kan word.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 3 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n eetkamertafel.
Omring deur skilderagtige landskappe en rustige omgewing, bied hierdie gasteplaas 'n vreedsame en verkwikkende ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe. Of gaste nou die gemak van die plaashuis of die eenvoud van kampering verkies, Janri Gasteplaas bied 'n ideale wegbreek om die natuurlike skoonheid en warm gasvryheid van die Noord-Kaap te ervaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izabè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Winter Hoek Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Gaste dink Janri Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winter Hoek Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang