Successfully reported
+35

Jan's Cottage Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Lapwing Street, Rooihuiskraal North, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 425 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Jan's Cottage is in die rustige woonbuurt, Rooihuiskraal-Noord, in Centurion geleë en is 'n oulike tuintoevlugsoord wat 'n vreedsame wegbreek van die stad se gedruis bied. Met sy knus binnekant en oorgenoeg plek vir 4 gaste, is dit die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rustige verblyf. Hierdie kothuis is op die eienaar se perseel en het sy eie ingang en tuin.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gebottelde water, koffie, tee en beskuit word daagliks voorsien. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eenheid het die volle DStv-pakket en gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is ook lugversorging.

Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nathaniel W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker, geen probleme. Dit was die lekkerste verblyf ooit wat ons as 'n couple beleef het. Jan's Cottage en Jan is net amazing.
Aug 2025
Joey R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Was hartlik ontvang. Pragtige plekkie.
Aug 2025
Michael W
Saam met lewensmaat
5.0
Super comfortable overnight respite! After a friendly reception, I was shown the room, which is extremely spacious and well appointed a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Cedric K
Besigheidsreis
5.0
Dit was 'n werkreis. Baie dankie. Baie gelukkig met die plekkie.
Mrt 2025
Lindie G
Gesin met tieners
5.0
Beste akkommodasie! Privaat en veilig. Skoon, mooi, veilig. Alles wat ons nodig gehad het. Elke dag skoon handdoeke en 'n skoon eenheid. Daar was self...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 40 Lapwing Street, Rooihuiskraal North, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Jan's Cottage Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 425
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 425
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 425
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Lapwing Street, Rooihuiskraal North, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d2412047cc2d2e6e09d89c592ca7c78521eabfcb04ec5804ca6df601320a1187802c159f4675f15778fb5c4b8e1f540bf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 40 Lapwing Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.877706633712 28.15366443512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang