Jas-Malliam Gastehuis
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Rand Street, Upington Extension, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jas-Malliam Gastehuis is in Upington net 2 km vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf.
Gaste het 'n keuse van lugversorgde kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer, en is ingerig met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers is toegerus met baddens, en WiFi-toegang, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe word in elk van die kamers voorsien.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste, en braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik.
Upington bied verskeie doendinge soos gholfspeel, visvang, bootvaarte en riviervaarte, en gaste kan die Kalahari Oranje-museum, Die Oranjerivier-wynkelders en ander besienswaardighede soos Die Eiland, Spitskop-natuurreservaat en die Kgalagadi-oorgrenspark besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 39 Rand Street, Upington Extension, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Rand Street, Upington Extension, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang