Successfully reported

Jasmine Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
David V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable, safe. Very comfortable and beautifully furnished apartment with all the amenities. Friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
1 nag
5.0
Aug 2025

Wish I could have stayed longer. Second stay here. Love it. Always so clean and so much space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Thanks so much for the great review. We hope to see you again soon.

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Jasmine guest cottage is een van die beste oornag plekke waar ons nog gebly het. Jasmine Guest Cottage kan vir seker aanbeveel word. Een van die min plekke waar ons nog gebly het waar ek met die intrapslag tuis gevoel het. Die cottage het absoluut alles wat jy nodig het, geleë in 'n baie gegoede, rustige deel van Benoni. Die plek is luuks, baie keurig gemeubileer en het 'n gevoel van weelde en rustigheid. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Dankie Pieter. Dit was ʼn voorreg om julle te kon huisves. Baie dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Julle is die ideale gaste wat ons altyd graag weer sal wil ontvang.

Wynand Hendrik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en gerieflik. Rustig en gerieflike verblyf! Sal beslis aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie netjies en skoon! My ouers was baie impressed met die verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Ek is bly, Brenda. Thanks for the great review. Much appreciated.

Meryl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Most enjoyable. On both occasions we stayed at Jasmine Cottage recently, we were warmly welcomed by Chereen and Wiehan and made to feel at home right away. The cottage is spotlessly clean and spacious, with a very well-equipped kitchen containing everything needed for a most comfortable stay, including a two-plate gas stove. The bed linen is crisply white and pristine and the bathroom immaculate. The private outdoor table and chairs and the car port next to the cottage were much appreciated. Would highly recommend Jasmine Cottage to future guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Thank you, Meryl. We really appreciate the great review. It was an absolute pleasure hosting you and Chris. You were awesome guests. We hope to see you again in the near future.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Jasmine Cottage is 'n skitterende juweel. Baie gerieflike, super skoon verblyf. Rustige omgewing en ons het veilig gevoel. Sal dit vir enige iemand aanbeveel met hoë standaarde. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Thanks so much for the positive and great review, Lelanie. We look forward to seeing you again soon. Kind regards, Chereen

Karen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing. We had the most wonderful stay. We felt right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Thanks for the great review and rating, Karen. Much appreciated.

Marlene P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Veilig, gerieflik, perfek. Dit is waarlik 'n veilige huis weg van jou eie huis. Met 'n goeie gasheer en -vrou is alles wat jy nodig het reeds byderhand. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chereen
Jasmine Guest Cottage
Thanks very much, Marlene. It's always a pleasure hosting you. You are an amazing guest. We hope to see you soon. Kind regards, Chereen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chereen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 235
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 235
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 235
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Goodman Street, Rynfield, Benoni, 1514, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b102cd70146470864344e15ef8c6c6cd024fdfaf21ca78c98cfa6efbe735721fe44f8a457276c295f7abf66025353a4f30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 235 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 52 Goodman Street Rynfield 1514 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.1417828 28.3384557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang