Java's Finch Rest
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Heron street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Java Finch Rest is 'n lieflike eenheid in Port Alfred, wat gaste ruim en gemaklike akkommodasie bied binne maklike bereik van die strand (10 minute se stap) en die Royal Port Alfred Gholfklub. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie wat gemaklike, privaat en romantiese oornagverblyf soek.
Die eenhede beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, sitkamer, kombuisie en stort, wat gemaklik tot 3 volwassenes of twee volwassenes en een kind kan akkommodeer. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, strykyster, lugbraaier, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die eenheid 'n slim-TV, veilige parkering, lieflike braai-area en tuin, gratis WiFi en lugversorging in. Troeteldiere is welkom indien vooraf reëlings getref is. Die swembad is slegs beskikbaar indien reëlings met die eienaar getref is. Pragtige privaat buitebraaifasiliteite beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Heron street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Java's Finch Rest het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Heron street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang