Successfully reported
+40

Jay's Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Eike Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jay's Gastehuis is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 mense in Jeffreysbaai, en is ideaal vir paartjies, sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie eenheid is deel van die huis, maar is heeltemal apart met sy eie ingang. Die eenheid het 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien. Die kamer het ook 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof induksiestoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Maak oop op 'n stoep met 'n see-uitsig. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Jay's Gastehuis is stapafstand van die strand af en is net 1,5 km vanaf Spar en Supertubes vir branderplankry. Jeffreysbaai bied verskeie ander doendinge en besienswaardighede soos sandplankry, valskermspring, hengel, die African Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolphin Beach Entertainment Centre en verskeie restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 18 Eike Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jay's Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Eike Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e1dabb0f9fc96a318a310ca98b6da18c72eaa82e635c596f8198ac9a64a2f9206885a272662ce36bdf3685eb5280afff2ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 18 Eike Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.026024188437 24.925510722852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang