Successfully reported
+38

Jay's Polofields

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
  • Vanaf R3 218 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jay's Polofields is 'n stylvolle drieslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping wat ideaal is vir 'n gesin of groep van 6 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping in Midrand.

Elkeen van die 3 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Twee van die en suite-badkamers het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, terwyl die derde slegs 'n bad het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n lieflike balkon met 'n ingeboude braai, perfek vir buitelugvermaak. Polofields is 'n omheinde landgoed wat gerieflik geleë is, met rugsteunkrag beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 218
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 218
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 218
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8b0301e9302b95d58522d743924dbc4f630878c322c2d49bb26d38f4d3af086b95799dd1b4e37b19ff9e71fd94585c2ddb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 218 per nag (plek vir 6) Polofields Drive The Polofields Waterfall City 2066 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.027253 28.086045
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang