Successfully reported

J&B Beach Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Frikkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

An enjoyable experience. An enjoyable experience. Close to where I needed to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie geniet, geen probleme gehad nie. Baie aangenaam gewees, naby die see, pragtige tuin wat see-uitsig verhoed. Mooi voëls en twee klein bokkies verryk die tuin. Personeel, vriendelik en baie behulpsaam. Lekker buite braai en alles wat nodig is, binne beskikbaar. Goeie WiFi en DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Good value for money and happy with secure parking. 10/10. Owner/manager was very helpful with assistance in us arriving late. Got security to show us to our unit. The unit was perfect. Clean, convenient and had all amenities. The cleaning staff was very friendly and we felt so safe. Secure parking. Parked our bakkie with trailer overnight with a motorbike and cooler boxes - untouched the next morning. We had a wonderful walk on the beach - a few steps from the unit. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Fantasties. Waarde vir geld. Was baie lekker. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Londiwe K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Comfortable. My stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Garard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Baie aangename plekkie. Ons het baie lekker gebly en sommer gou-gou op die strand gaan stap wanneer ons wou vanaf hierdie eenheid. Die eenheid is mooi netjies en word gereeld skoongemaak. Ek is baie tevrede met ons kuier hier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Casper F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Ontspanne en bekostigbaar. Baie lekker gebly, baie rustig. Eetgerei kan bietjie verbeter - messe stomp, geen braaitang. Stort lek deur op vloer aan toilet se kant en stukkende teëls. J&B kan beter geïdentifiseer word, daar is geen aanduidingsbordjies / ontvangs kantoor nie. Verwysingsnommer was nie gevra nie. Vriendelike skoonmaker het ons ontvang en plek gewys nadat 'n dame met die naam van Jackie geskakel is vir aanduidings.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link Road, South Sands complex, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccabb2c2bca705344f0cf85ba5f3f78378cb79619cda902cda69743486d689c5cf277dc65e20442d70d998a3bf2762bbab7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Link Road South Sands complex 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.273027307271 30.760431621077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang