Successfully reported

JBay Beachfront Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Thinus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfek! Perfekte ligging! Baie lekker woonstel! Ons het orals gestap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Voel soos jou eie huis. Baie lekker gebly. Geen probleme. Pragtige uitsig. Rustig en veilig. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan Y
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Pragtige view. Baie lekker, sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker man lekker. Ons het heerlik gebly. Die see aansig is ongelooflik. Sal vir seker wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Absoluut speechless oor plekkie en diens. Stunning. Dis 'n pragtige eenheid op die mees ideale plek. What a stunning view. En die convenience van reg op die strand wees was alles. Ons ontvangs was superwarm. Dankie vir jou moeite en geduld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons kuier was tops, het dit baie geniet. Ons het absoluut 'n wonderlike naweek gehad by JBay Beachfront Apartment. Sal enige tyd weer daar 'n breek gaan neem. Ons ontvangs was baie goed en so ook ons totsiens. Dit was so lekker om net oor die pad na die see te stap, baie veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shahida S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Baie goeie ligging met vars seelug en sonsopkoms wat jy nie maklik sal vergeet nie. Baie veilige area en binne loopafstande van winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lieflike en gerieflike plek. Die mooiste en rustigste uitsig! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker area, loopafstand na naaste restaurante. Baie lekker gebly! Jy hoef net jou klere te vat en kos, was gerieflik vir iemand wat afgevlieg het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ligging - uitstekend. Wil graag weer kom. Ons het 'n heerlike tyd gehad saam met my sussies. Annetjie, ons gasvrou, het 'n ekstra myl geloop om alles gemaklik te maak. Kon nie vir 'n beter plekkie vra nie. Alles was soos tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea341307d4bdf4936b715ad249968c0f7633611d1604c60c6695f9ba6e3e7b8414aed55d3453cf198f9c8302edc6d788ed81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 46 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055949 24.9231101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang