Successfully reported
+10

JBay Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Drommedaris Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in die kusgebied van Jeffreysbaai en met asemrowende see-uitsigte, is JBay Oasis 'n selfsorgwoonstel ideaal vir 'n klein gesin.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het wat slegs vir kinders geskik is. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer, wat vanaf die kombuis lei, is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.

Deur die skuifdeure sal gaste 'n ingeslote balkon met 'n eetkamertafel, stoele en 'n braaiplek vind, 'n ideale plek om saam maaltye te geniet. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Jeffreysbaai-strand is binne loopafstand van die woonstel, terwyl Jeffreysbaai-winkelsentrum 1.1 km weg is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 32 Drommedaris Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Drommedaris Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98369c530c1ca360de5997c25e4131af99127f3a661b41663abcf8ca91c1bf41e19ebd79ea08abd07f1d2234e0b7ff042313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 32 Drommedaris Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.053929555521 24.918462771828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang