Successfully reported

Jeanrienette

Gastehuis
Jean
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n 3-ster-woonstel vir twee, met asemrowende 180°-uitsigte op die kuslyn, see en dorp vanuit die gemak van jou bed. Hierdie oopplan-woonstel het 'n braai op die balkon, ten volle toegeruste kombuisie, gesinsgrootte-yskas/-vrieskas, 'n goeie dubbelbed, eetkamertafel/-stoele in leefarea, en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Beddegoed en badhanddoeke

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ninette
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Gemaklike ruim oopplan-woonstel vir twee persone. Die woonstel is op die eerste vloer en het 'n braai op die balkon en 'n uitsig oor die veld. Daar is 'n dubbelbed en 'n ten volle toegeruste kombuisie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Beddegoed en badhanddoeke

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jan-Pietie
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • 4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie baie ruim 3-ster-woonstel op die eerste vloer met drie en suite-slaapkamers huisves met gemak 4 volwassenes en 4 kinders. Die ruim hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en privaat sitkamer. Die tweede ruim slaapkamer het 2 enkelbeddens, met goeie gehalte matrasse en 'n divan. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Ruim oopplan-kombuis/-eetkamer/-sitkamer met 'n binnebraai maak dit 'n ideale bymekaarkomplek vir die gesin. Daar is 'n groot yskas en 'n groot diepvrieskas. Die sitkamer loop uit op 'n 80 m² balkon met 'n buitebraai wat oor die dorp en die see uitkyk.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderbed vir 2

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Beddegoed en badhanddoeke

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Kronkel Weg, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzB68Wln1jGodpkqDnBnS9rZPgSkWuGjM7rkUuTVmeyorMWZax1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 51 Kronkel Weg Louis Rood 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.750975657304 18.228481560946
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang