Jeanrienette
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Kronkel Weg, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Jeanrienette is 350 km noord van Kaapstad geleë. Dié Weskusdorpie is naby die mond van die Olifantsrivier en bied onoortreflike panoramiese see-uitsigte. Dit is gewild onder vakansiegangers, oornagbesoekers, diegene wat rustige aftrede soek, sakereisigers wat op soek is na 'n unieke konferensie-ervaring.
Die verblyf beskik oor 4 selfsorgwoonstelle wat volledig toegerus is en gediens word volgens reëling. Wi-Fi en sonkrag is ingesluit. Met 'n uitsig oor Strandfontein, die platteland of see, vyf minute se stap van die strand af, is dit gerieflike verblyf vir vakansiegangers. Indien nodig, kan maaltye by die oulike koffiewinkel binne loopafstand van 350 m geniet word.
Jeanrienette is die ideale oornagplek vir die blomme-entoesias wat 'n rustige aand by die strand wil deurbring. Doringbay, 'n vissersdorpie naby Strandfontein, is bekend vir sy kwaliteit kreef, waarom die dorp se ekonomie gedraai het voordat die kreefverpakkingsfasiliteit na Houtbaai verskuif is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Deon & Leoni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 51 Kronkel Weg, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Jeanrienette het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Kronkel Weg, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang