Successfully reported
+25

Jeffreys Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg
Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2026 tot 30 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R480 R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jeffreys Selfsorg Akkommodasie bied selfsorgverblyf op 'n uitgestrekte eiendom in C-Place, Jeffreysbaai en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie want dit is net 450 m van die hoofstrand af.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 'n topvlak-hoofhuis met slaapplek vir 6 óf 'n woonstel met 2 slaapplekke op die grondvloer. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die woonstel se slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Albei eenhede het 'n kombuis met kookgeriewe soos 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofhuis se kombuis het net 'n skottelgoedwasser en die sitkamer het 'n stapelbed. Elke eenheid het 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die hoofeenheid bederf met 'n binnebraaikamer maar alle gaste het toegang tot die groen tuin. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal 'n entjie se ry vanaf die middedorp geleë wees wat plaaslike kruidenierswinkels en restaurante insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bianca V
Gesin met tieners
5.0
Dit het regtig ons verwagtinge oortref. Dit het alles wat jy benodig en meer. Baie lekker blyplek.
Jun 2025
Andrew B
Gesin met klein kinders
5.0
Very good / relaxing. Relaxing & peaceful. Very good break away.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Lizelle L
Gesin met tieners
4.8
Die beste toegeruste akkommodasie en vriendelikste diens! Die gasheer was so verwelkomend en behulpsaam. Die plek was skoon, netjies en is seker die b...
Sien meer
Jul 2025
Petro En Tony M
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. The place was very stylish and clean with ample supplies. The area was quiet and peaceful. The hosts were both very helpful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Lizelle L
Gesin met tieners
4.6
Vriendelike diens, goed toegerus en baie netjies! Fantastiese diens, beste toegeruste akkommodasie (skoonmaakmiddels, koffie, kabels ens.), bitter net...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Drommedaris Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jeffreys Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
R 480 R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R480
R 480 R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R480
R 480 R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d3b76922e38642d3293746ede471b023c2a772ab72aa73337ebd8ed44c825de67d0683aacd358e05f799fc22f0e2130e76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R480 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Drommedaris Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053380464323 24.919161534675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang