Successfully reported
+117

Jelani Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 24, Agricultural Holdings, White River, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jelani Guest House is in Witrivier geleë, 'n klein dorpie wat weggesteek is in die Krokodilriviervallei, net noord van Mbombela (Nelspruit). Geleë naby die grens van die Krugerwildtuin en die Panoramaroete, en omring deur skilderagtige woude, is dit 'n grootliks onderskatte ontsnapping vir natuurliefhebbers.

Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers, waarvan 2 en suite-badkamers het terwyl die ander 2 'n aparte badkamer deel.

Karlien is 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Amoné het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Lizé het 'n enkelbed en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het 'n aparte gedeelde badkamer met stort, bad en toilet. Dané het 'n dubbelbed en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het 'n aparte gedeelde badkamer met stort, bad en toilet.

Die gastehuis is op 'n erf geleë, 1,5 kilometer vanaf die hoofpad in Witrivier. Die huis het slaapplek vir tot 8 persone indien die hele huis bespreek is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sheralee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot 24, Agricultural Holdings, White River, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Jelani Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 24, Agricultural Holdings, White River, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfV4Icijqzkubnodtm0cyXTJtpoz3KevJ2nKPTD1gvUfNhqRz9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plot 24 Agricultural Holdings 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.324722 31.033611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang