Jen's Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 175 Salmon Street, Vaalmarina, Midvaal, 1943, Gauteng
- Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Jen se Vakansiehuis is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Midvaal, Gauteng. Dit bied 'n rustige omgewing met ruim interieurs en uitnodigende buiteruimtes, perfek vir 'n ontspannende wegbreek op die Vaaldam saam met familie en vriende.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, die tweede met 'n dubbelbed, en die derde en vierde elk met 'n koningingrootte bed. Beide badkamers is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV vir vermaak en WiFi-toegang.
Daarbenewens maak die sitkamer oop na 'n privaat patio, gemeubileer met 'n eetkamertafel en 'n gemaklike sitkamerstel, 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie. 'n Ingeboude braai-area en veilige parkering is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 175 Salmon Street, Vaalmarina, Midvaal, 1943, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 175 Salmon Street, Vaalmarina, Midvaal, 1943, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang