Successfully reported

Jen's

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.2
Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Mooi en rustige omgewing. Naby dorp vir nodige aankope of uiteet. Ek beveel Jen's aan vir enige iemand wat graag wil oornag met stilte en 'n mooi omgewing. Jen was baie vriendelik en verwelkomend met ons aankoms. Ons het dit baie geniet en sal weer by Jen's wil oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable and beautiful accommodation! We had a very comfortable and enjoyable stay at Jen's place. The room has everything you need and you're close to everything to see in Dullstroom!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Lovely, peaceful. Loved it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lance B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Heerlik gebly. Baie lekker gebly. Jenny is baie aangenaam. Die gastehuis is oud maar skoon en netjies. Heerlik geslaap en het baie gerieflik gevoel. Net 'n punt wat negatief is, is die grondpad soontoe. Dit is baie sleg, maar rybaar - stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard G
1 nag
3.8
Mrt 2021

Was baie lekker en rustig. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig en laat mens baie gerus voel en skroom nie om uit haar pad te gaan om jou verblyf heerlik en veilig te maak nie veral nadat sy met baie moeite my gehelp het om my motorfiets saam met haar motor in die garage toe te sluit vir die nag nie. Die plek is egter baie klein veral die badkamer en mens pas amper nie in die stort in nie so ek dink die prys wat gevra word is buitensporig hoog.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 650 De Vletter Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1dd76657f6fadadc5357b7538a415dd6f726522ff511fea1e87aed2d203bd71f644e4bca4ebbf3502fc805453c0e555f272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 650 De Vletter Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.422530266595 30.095318555832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang