Successfully reported

Jentz Bush Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Jenny V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie lekker verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva N
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Pleasant. For such a reasonable price, their service is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Hi Eva Thanks for choosing Jentz Loge for your stay. It was such a pleasure having your ladies here with us. Thanks again for the support. Nice day! Malie Taute

Willem F
1 nag
5.0
Jan 2024

Warde vir geld sal weer gebruik maak van hulle. Baie lekker geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sam A
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Uitstekende diens en gasvryheid ervaar. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth Magdalena O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie lekker en rustige omgewing. Heerlike bosveldatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Hi Liza Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om jul hier by ons te verwelkom. Maak gerus weer so Lekker dag Malie Taute Jentz Lodge

Nico C
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2023

Neat, friendly and safe. Well received. Facilities adequate. Nice and quiet. Host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wimpie M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2023

Jentz Lodge is ideaal vir persone wat op pad is Botswana toe of vir persone wat net 'n nag of twee wil oornag tydens 'n besigheidsbesoek. Die kamers is skoon, die water is warm en die beddens sag. Die gasvrou/eienaar is vriendelik en behulpsaam. Vir my persoonlik is dit ideaal as 'n oornagbestemming waar ek laterig arriveer en weer vroeg in die pad val. Dit is ook bekostigbaar is vir 'n gesin met kinders. Ek sal egter nie daar gaan vakansie hou nie, maar ek dink nie dis die doel van die Lodge nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Wimpie, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is baie bly jy het lekker gebly. Dis altyd lekker om die gesig by die naam te sit. Onthou jy sal altyd welkom wees Lekker dag Malie Taute

Erik P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2023

Was mooi skoon. Ek en my mense was vriendelik verwelkom en het lekker gebel. Huis weg van die huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Malie
Jentz Bush Lodge
More Erik Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was baie lekker om jul hier by ons te kon verwelkom. Eks bly julle het lekker gebly. Hoop om jul sommer gou weer hier te verwelkom Lekker week Malie

Stefan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Oornagstop. Perfek vir 'n oornag stop gewees op pad Botswana toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Hi Stefan Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Hoop die res van die toer verloop nog goed. Julle was puik gaste en dit was heerlik om jul te kon leer ken en jul hier by Jentz Lodge te kon verwelkom. Geniet die res van jul dag en stuur groete. Malie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C 109, Tauwfontien, Lephalale, 01557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZDY0OTlmLTA4NzQtNDhhYi1hZmEwLWVhYzMyMTNjYmNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Plot C 109 Tauwfontien 01557 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.692422 27.767949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang