Successfully reported
+21

Jessica's Secret Garden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jessica Place, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jessica's Secret Garden bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die eiendom is in Durban en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf beskik oor 2 eenhede wat slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en die badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.

The Orchid Cottage het 'n TV met Netflix en 'n kombuis met selfsorggeriewe, terwyl The Owl Box 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe het.

Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom is naby restaurante, plaaslike winkels en voetslaanroetes in die kloof.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hannetjie S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrye gasvrou, pragtige ligging. Waarde vir jou geld. Gerieflike kamer. Perfek vir ons oornagplek! Die ligging is stil en pragtig in 'n lieflike voo...
Sien meer
Sep 2025
Alta E
5.0
Skoon, gerieflik en gemaklik! Dit was lekker! En baie rustig.
Aug 2025
Annemarie R
Gesin met tieners
5.0
Alle verwagtings oortref! Jessica's Secret Garden is niks minder as 'n juweel nie. Ons verwagtinge was oortref in elke opsig. Elke detail het gespreek...
Sien meer
Aug 2025
Charlene H
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek. Ja, was 'n mooi plek en veilig.
Aug 2025
Elise H
Besigheidsreis
5.0
Baie goed, goeie waarde vir geld. Baie lekker, dankie. Gemaklik, in 'n goeie area. Daar was alles wat ek nodig gehad het.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Jessica Place, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jessica's Secret Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jessica Place, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95302419e11cad5c4c606b112f93c9aa75a140537af9964ca2a117660b3657a541f0a2a4dc5ea6a001fed774b305a9cddd02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 7 Jessica Place Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.7866765 30.8450268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang