Successfully reported
+141

Jetty Self-Catering

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner off Strand and Anton Lubowski Street, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jetty Self-Catering is in die historiese dorpie Swakopmund geleë en is minder as 100 m van die strand af.

Gaste het 'n keuse van selfsorg-eenhede, waarvan sommige see-uitsigte het, met privaat ingange. Die eenhede is ingerig met dubbelbeddens of enkelbeddens of 'n kombinasie daarvan, en elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Al die eenhede is ook toegerus met TV met Hotel Bouquet DStv. Sommige van die eenhede het patio's buite en braaigeriewe.

Alle eenhede, met die uitsondering van Kothuis 1, 2 en 11, het parkeerplek op ons perseel. In die meeste gevalle kan ons ook planne maak vir laasgenoemde, maar in uitsonderlike gevalle waar dit nie moontlik is nie, het ons 'n wag wat oor die motors in die straat uitkyk.

Jetty Self-Catering is binne 'n kort entjie se stap vanaf verskeie restaurante, winkels, die hoofstrand en die akwarium.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louise K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, net te kort. Baie dankie, perfek geleë, naby die dorp en see, silwerskoon kamers en gereeld skoon handdoeke, sal vir seker weer gaan kuier. Di...
Sien meer
Sep 2025
Elaine J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Amazing visit! We had the most wonderful stay! Our host was so welcoming, helpful, and friendly. The little place we stayed in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Fazlul K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Very good old world charm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Cheryl S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay, great location. We had a lovely stay; although extremely old, the place is in mint condition and the host was very frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marike G
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvry en naby alles in Swakopmund. Pragtige ikoniese huis oorkant die strand en stapafstand naby restaurante. Lekker groot kamers met alles wat jy no...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner off Strand and Anton Lubowski Street, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Jetty Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner off Strand and Anton Lubowski Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABScZND1gOEDHbXUBp71tIo3pop10SAAgWamYBkngmQ6ZyBmCaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Corner off Strand and Anton Lubowski Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.681721207529 14.522960420086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang