Jewel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Sanderling Close, Myburgh Park, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jewel is geleë in Myburgh Park, Langebaan, en bied verblyf in 3 pragtig gemeubileerde selfsorgkamers. Die eiendom is net meer as 500 m van die strand af, wat dit 'n ideale keuse maak vir gaste wat 'n rustige en privaat wegbreek soek.
Elk van die 3 kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens en linne, en beskik oor geriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, mini-yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en lugversorging.
Elke kamer maak oop na 'n privaat patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe.
Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde leefarea met opwasgeriewe, 'n lugbraaier, 'n klein oond, eetgerei en breekware, sowel as 'n knus sitkamer met DStv.
Die eiendom word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
'n Wye verskeidenheid aktiwiteite kan in die omgewing geniet word, insluitend voëlkyk, visvang, gholf, fietsry en watersport.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Melichia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Sanderling Close, Myburgh Park, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
- Gaste dink Jewel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Sanderling Close, Myburgh Park, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang