Jim's Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hetty Avenue, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
- Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jim's Cottage bied selfsorgverblyf op die gasheer se Kaaps-Hollandse-styl eiendom in Fairland, Johannesburg. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is die ideale basis vanwaar jy omliggende gebiede en hul besienswaardighede kan besoek.
Hierdie 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir 'n enkel- of sakereisiger. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n lessenaar is in die leefarea beskikbaar.
Gaste het toegang tot die swembad, patio en braai-area op die perseel. Gaste kan ook 'n uitvoerende vergadering-, vermaak- en gasheersitkamer huur. Dié area is geskik vir tot 10 mense en sluit 'n HD-skerm met sekere DStv-kanale, 'n raadsaaltafel, 'n kroegarea, rusbanke en 'n privaat badkamer in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 Hetty Avenue, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
- Gaste dink Jim's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hetty Avenue, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang