Successfully reported

Joalani Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tessa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie vriendelike ontvangs en baie netjies. Beveel dit aan vir verblyf. Lieflike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzibe V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Idiaale oorbly plek tussen Kaapstad en Johannesburg. Ons het 'n heerlike nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Skoon en netjies en baie gasvry. Perfekte oornag en goeie waarde vir geld. Heerlik, skoon, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Heerlik gerus vir die ver pad terug. Is 'n pragtige plek. Lekker gebly - sou net 'n skottelgoedwasbak waardeer het. Ons los nie vuil skottelgoed vir ander nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques F
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustig area. Baie rustige area, gerieflik geleë. Enigste klagte is dat die kamer vol vlieënde miere was met aankoms. Verder baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan S
1 nag
5.0
Des 2023

Relaxing and convenient. Very friendly and accommodating owners. There is a beautiful farm style pool and a well-maintained green lawn, which is not shown in their pictures. I camped with my 2 dogs and felt very welcome. Perfect location for a rest between JHB & CPT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was goed. Ons het lekker gebly. Aandete was smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Perfek vir reis oornag. Maklik! 'N vinige oornag stop plek. Geriewe was 100% en lekker gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag
5.0
Sep 2023

Goeie nagrus! Baie vriendelike ontvangs, stil, skoon en veilig! Ek en my hond het 'n uitstekende nagrus ervaar vir die volgende dag se lang pad. Netheid van die akkommodasie was opmerklik. Ons kon regtig ontspan en herlaai vir ons verdere reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Very clean and neat, with all the basics needed for a stop-over. Perfect! Great place for a peaceful stopover on the way to CPT from JHB, convenient and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mordant Farm, Victoria West, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64ce1d5244e12396bb3234e1e65d44d1704d513004045781ee125218adb4959e6ce0d31c9e78e198c9dcb12954c207785892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 Mordant Farm Victoria West 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.799053797842 23.367871642113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang