Successfully reported
+33

Joalani Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mordant Farm, Victoria West, 7070, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Joalani Gastehuis is 30 km noord van Drie Susters af, net langs die N1. Die gasteplaas bied verblyf in en suite-kamers en kampeergeriewe in die stil Karoo. Dit is ideaal vir reisigers wat net wil oornag en vir vakansiegangers wat smag na 'n rustige wegbreek.

Die En suite-kamers het of 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens of 4 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en die kombuisie in elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 6 kampplekke en karavaan-staanplekke. Daar is aparte gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte wat warm water het. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Die perseel spog met braaigeriewe en 'n swembad. Etes is op versoek beskikbaar.

Hierdie gastehuis het sonkrag en ervaar nie beurtkrag nie.

Drie Susters is 'n Karoo-dorpie wat tussen Beaufort-Wes en Hanover op die N1 geleë is. Die area is bekend vir die drie heuwels wat die ligging aandui, en die pragtige Karoo-natuurskoon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tessa B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike ontvangs en baie netjies. Beveel dit aan vir verblyf. Lieflike oornagverblyf.
Des 2024
Elzibe V
Saam met lewensmaat
5.0
Idiaale oorbly plek tussen Kaapstad en Johannesburg. Ons het 'n heerlike nagrus gehad.
Feb 2024
Petro M
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies en baie gasvry. Perfekte oornag en goeie waarde vir geld. Heerlik, skoon, netjies en baie gerieflik.
Jan 2024
Jacques F
5.0
Rustig area. Baie rustige area, gerieflik geleë. Enigste klagte is dat die kamer vol vlieënde miere was met aankoms. Verder baie mooi.
Jan 2024
Magda M
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik gerus vir die ver pad terug. Is 'n pragtige plek. Lekker gebly - sou net 'n skottelgoedwasbak waardeer het. Ons los nie vuil skottelgoed vir a...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mordant Farm, Victoria West, 7070, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joalani Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mordant Farm, Victoria West, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64ce1d5244e12396bb3234e1e65d44d1704d513004045781ee125218adb4959e6ce0d31c9e78e198c9dcb12954c207785892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 Mordant Farm Victoria West 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.799053797842 23.367871642113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang