Successfully reported
+22

Joan Selfsorg Eenheid

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Joan Selfsorg Eenheid is in die lowerryke woonbuurt Denver Park in George geleë, 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die woonstel beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en beskik oor 'n induksiestoof, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 2 mense. Die woonstel beskik ook oor 'n TV met volledige DStv-kanale.

Die woonstel lei na 'n patio met 'n bistro-tafel
met 2 stoele. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Paul L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, goedtoegeruste, netjiese, skoon blyplek weg van die huis. Ons het baie lekker gebly - baie oulike plek.
Okt 2025
Kishlin G
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! We really enjoyed our stay at Joan's Selfsorg Eenheid. The host is very kind. The place is very neat and tidy, and we had a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Martie B
Saam met lewensmaat
5.0
Attention to detail was verfrissend welkom. Tuis gevoel al was ons baie ver van. Met sulke aandag aan die detail wat 'n reisiger nodig het, was dit 'n...
Sien meer
Aug 2025
Hester T
Saam met lewensmaat
5.0
It was great. I have enjoyed my stay. It's a lovely place. The owner was a very friendly and loving person.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Deon R
Saam met lewensmaat
5.0
Was net vir die nag daar. Was goed en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Plek is mooi.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joan Selfsorg Eenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd75d70bef8991b1dd798f97bd715ce0b415acca0dd9beb26ceccfe5941b72c74c41846b3054b05ebe7d57a4cd3b97fc2de2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 43 Heriot Drive Denverpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.955635703061 22.489158040378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang