Successfully reported
+43

Joan's Place

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Joan's Place is in Port Owen in Velddrif geleë en is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Hierdie verblyf is naby alle geriewe, insluitend winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Eenheid 2 bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede kamer het dubbelbeddens en die derde kamer het enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en toilet.

Die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV, WiFi en braai-area.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook beskikbaar.

Aktiwiteite sluit visvang, stap, swem en seilplankry in. Bootritte kan by die instansie versoek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Schalk B
Saam met vriende
5.0
Fantastiese gashere, lekker verblyf, heerlikste ontbyt. Fantastiese verblyf en so ook die gashere. Heerlikste ontbyt in gesellige atmosfeer in hul hui...
Sien meer
Sep 2025
Corrie H
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut die moeite werd en die eienaars verdien 'n groot dankie. Heerlik gekuier. Baie gerieflik, skoon en netjies en niks ontbreek nie. Voorsien in ...
Sien meer
Jul 2025
Fiona W
Gesin met klein kinders
5.0
Easy check in and out. Overnight stay. Bigger than expected, clean and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lourens A
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, welcome. Value for money, and cozy. It was great! The view was amazing, it had a warm and welcoming atmosphere. Easy access to re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Josef L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Baie mooi en rustige area met gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 139

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 25 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joan's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5dca935ad4bddd311b591bcbb5bb195791f620e03f56fec61af45403dbb00618f3e54885d85c03075e49f8d9becf4569a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 25 Jocelyn Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -32.786613839396 18.150909394026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang