Joan's Sea Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 889 Boundary Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R3 990 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Joan's Sea Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesinswegbreek, aangesien hierdie eiendom naby die strand is en 'n binnebraai, speletjieskamer en 'n swembad het.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Dit bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die eerste verdieping geleë en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens bevat. Hierdie 2 slaapkamers word bereik deur 'n trap na die derde verdieping.
Die kombuis is op die eerste verdieping en is volledig toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus sitkamer is op die grondvloer en het gemaklike sitplek wat oopmaak na die patio-area en swembadarea. Hierdie ruimte het ook 'n eetkamertafel waar gaste saam hul maaltye kan geniet.
Hierdie eetkamer het ook 'n ingeboude braai wat ideaal is vir die winter. Daarbenewens is daar 'n knus solderruimte met sitplek wat 'n goeie leesplek kan wees. Buite is 'n ingeslote binnehof met 'n tafel en stoele. Gaste het veilige parkering op die eiendom.
Hierdie eiendom het 'n voorafbetaalde meter vir elektrisiteit wat deur die gas aangevul kan word. Let asseblief daarop dat daar Chacma-bobbejane in die omgewing is en gaste word gewaarsku dat hulle vrylik in ons bewaringsgebied rondloop. Hulle is wilde diere, so moenie hulle voer nie en hou vensters en deure toe wanneer u nie daar is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 136
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 889 Boundary Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Joan's Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 889 Boundary Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang