Successfully reported

Joas Sanctuary B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese kamer met alles wat benodig word. Baie lekker gebly. Skoon, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, gemaklik en stil. Fantasties! Stil, die kamer is netjies, alles van hoë gehalte, luuks en nuut gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lekker plek en gemaklik gewees, voertuig kon reg voor die deur staan. Baie mooi plek, gerieflik en alles wat jy nodig het. Heerlike bed. Ontvangs was net nerens te vinde nie en die lig in die gang het gepla, ingeskyn by die deur.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary
Joas Sanctuary B&B
Baie dankie vir die review. One week daaraan om ‘n receptionist aan te stel. It was great to have you. Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mary Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Descartes Street, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaec9630250922b59534913351258a81832eae5dba5b5ef44eb1391fabe51695b4b9ec3a44fc7223affa05147ef94b05b7cea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Descartes Street Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.605343174346 17.073131670576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang