Successfully reported
+39

Joas Sanctuary B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Descartes Street, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Joas Sanctuary B&B bied gerieflike verblyf in Windhoek, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf.

Dié gastehuis bied verblyf in 4 pragtige kamers elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het ekstra geriewe, soos 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, ketel en linne en badhanddoeke. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die verblyf bied die perfekte omgewing vir ontspanning met 'n stoep met stoele by elke kamer. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike eet- en swembadarea. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes naby. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mary Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 2 Descartes Street, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Joas Sanctuary B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Descartes Street, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaec9630250922b59534913351258a81832eae5dba5b5ef44eb1391fabe51695b4b9ec3a44fc7223affa05147ef94b05b7cea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Descartes Street Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.605343174346 17.073131670576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang