Successfully reported
+7

JobaRus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bartman Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JobaRus is 'n heerlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel in Bloemfontein. Dit is perfek vir alleenreisigers of paartjies, en bied 'n knus en gerieflike oornagplek of toevlugsoord terwyl gaste die dorp besoek.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea het gemaklike sitplek, terwyl die kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan die buitestoep geniet, wat braaigeriewe insluit, en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

JobaRus is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë en bied 'n rustige en verwelkomende omgewing, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir korttermynverblyf of om Bloemfontein te verken.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anina W
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid was warm. Verblyf was heerlik. Uit die boeke uit. Soveel moeite en aandag aan klein detail.
Okt 2025
Neil J
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike, warm verblyf in 'n stylvolle netjiese suite. Ons het heerlik gebly in die stylvolle, netjiese veilige suite. Gasheer en vrou was hartlik en...
Sien meer
Okt 2025
Yolanda M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay, will definitely visit again. An absolute gem! Beautiful, peaceful, very clean and secure. We were spoiled with freshly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Zoe S
5.0
Wonderful. Enjoyable and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jana R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese verblyf wat alles het wat mens nodig het en nog baie meer. Ons is hartlik ontvang en met filterkoffie en tuisgebakte ciabatta-broodjie m...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 3 Bartman Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink JobaRus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bartman Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95de0ba100d1293e3047674f3e14b7b7d5ea037c6e065219b4b05b20cc41c4032a712ed91988af7d1de4b53ff6f887bd3b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Bartman Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076491272621 26.210746164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang