Successfully reported
+26

Jolada's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B4 B Road, Holm Hill, East London, 5205, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jolada's is op 'n klein wildplaas in Holm Hill, Oos-Londen, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dit is die ideale opsie vir gesinne, vriende of natuurentoesiaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Verblyf word in 5 eenhede gebied wat slaapplek vir 2 tot 8 gaste het. Die eenhede het elk 'n pragtige uitsig oor oop velde en 'n vallei. Elke slaapkamer het óf enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n dubbelslaapbank. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke sitarea het 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.

Elke eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • B4 B Road, Holm Hill, East London, 5205, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B4 B Road, Holm Hill, East London, 5205, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA248bbb46d9282501b2740bc93c0e6d371b2946434fe981ec13a2a905af90ecc3023bd32e09c42588a1be34990b89dafee6bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) B4 B Road Holm Hill 5205 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.930829 27.938423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang