Jolani 2 Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Badenhorst Street, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jolani 2 Guest House is in die voorstad Naudeville in die dorpie Welkom geleë. Die gastehuis is naby alle geriewe en toegangspaaie.
Dié gastehuis bied verblyf in 10 en suite-kamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis kan altesaam tot 22 mense akkommodeer.
Ontbyt is ingesluit, en middagete en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek, 2 swembaddens en 'n Lapa.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Polla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Badenhorst Street, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
- Gaste dink Jolani 2 Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Badenhorst Street, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang