Successfully reported
+70

Jolani Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Park Way, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jolani Guest House is in die bekoorlike dorpie Riebeeckstad, Welkom geleë en bied gehalteverblyf vir beide vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is naby alle geriewe en toegangsweë geleë.

Die gastehuis het 17 kamers wat elk toegerus is met 'n en suite-badkamer, ondervloerse verhitting, gesentraliseerde lugversorger, gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. Ontbyt is by die prys ingesluit en middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis akkommodeer tot 38 gaste.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek op die perseel, top-sekuriteit, 'n swembad en 'n Jacuzzi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Polla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 14 Park Way, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Jolani Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Park Way, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJX5z5IyRRg4XekAg048pE7ZVBD6exxnWGs2Jm3BhQ0MKBMMqtl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 14 Park Way Riebeeckstad 9459 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -27.925725271577 26.802838932224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang