Jolani Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Park Way, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jolani Guest House is in die sonderlinge dorpie Riebeeckstad, Welkom geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is naby al die geriewe en toegangspaaie.
Dié gastehuis het 17 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer, ondervloerse verhitting, sentrale lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met DStv. Ontbyt is ingesluit en middag- en aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Die gastehuis kan in totaal tot en met 38 mense akkommodeer.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek op die perseel, topsekuriteit, 'n swembad en 'n Jacuzzi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Polla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Park Way, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Jolani Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Park Way, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang