Successfully reported

Jolien's Rest Camp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
June M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goedkoop bier, lekker kos en aircon. Baie lekker gebly, die kos is heerlik en die bier is goedkoop. Die geriewe is netjies en voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Moet stop voor jy die grens oorsteek op pad na SA. Fantastiese blyplek 'n klipgooi vanaf Ariamsvlei se grenspos, so dit is ideaal om vroeg op te staan en die grens oor te steek op pad terug na Suid-Afrika. Die eienaars is fantastiese mense met warm harte en baie gasvry. Ons het baie lekker pizza geëet by die restaurant wat op dieselfde perseel is. Ons sal 'n punt daarvan maak om in die toekoms hier weer oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We will definitely stay at Jolien's again. Jolien's was a wonderful respite after a long day on the road. Border formalities concluded and a delightful place to stay at the border en route to Namibia. Clean and well appointed with staff that go the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Pleasant overnight stay. Perfect stopover location with easy and quick access through the border the next day. We arrived late and had a quick burger. Pleasant and spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag
4.8
Jul 2025

Gerieflike ligging. Baie gerieflik geleë omdat dit op die grens is. Alles was beskikbaar wat nodig was en die bed was baie gerieflik en lekker warm stort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tops D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Goed geleë vir grenspos oorsteek. Lekker gebly en heel gerieflik. Die klein restaurant was baie gerieflik naby en pizza was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan H
1 nag Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Lekker oorslaap plek na jy deur die grens is. Lekker gebly en geëet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Erica D
1 nag Saam met vriende
3.2
Aug 2025

Nie vir ouer mense nie. Positief: Heerlike beddens en goeie beddegoed. Die toilet het gelek en is vinnig deur die personeel herstel. Kamers is goed ingerig en die personeel was behulpsaam toe ons wou braai - die nodige eetgerei is voorsien. Negatief: By besige grenspos met vragmotors wat dwarsdeur die nag kom - swak nagrus gehad. Onveilig gevoel omdat daar geen heining tussen Ruskamp en die grenspos was nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

June M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker goedkoop bier en die beste diens! Ons het baie lekker gebly hier! Ons honde kon saamkom wat 'n groot bonus was en met die prys van die bier op tap, is dit net nog 'n rede om hier te bly! Die ontvangsdame is verskriklik oulik en kyk baie mooi na mense en al jou benodighede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maranie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was 'n aangename verrassing na 'n dag se ry. Joliens is op 'n uitstekende plek geleë. Na 'n lang dag se ry, het hulle net die regte geriewe gehad om ons welkom te laat voel en uitterus vir 'n volgende dag se reis. Daardie beefburger by Joliens Kitchen was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Ariams Farm, Ariamsvlei, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6BiXVo3hSJttYRwRizX9Osbrh9g3JKcUVOF0172WSE2hTUiUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Rooi Ariams Farm Ariamsvlei Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.118936901691 19.847520020493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang