Successfully reported
+11

Jolien's Rest Camp

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Ariams Farm, Ariamsvlei, Karas
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jolien's Rest Camp is in Ariamsvlei, Karas, langs die Ariamsvlei-grenspos en is die halfpadmerk tussen Johannesburg en Walvisbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagstop vir vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 6 chalets waarvan 1 'n gesinseenheid is. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die ander chalets het elkeen 2 enkelbeddens en 'n matras kan op versoek vir 'n ekstra kind gereël word.

Elke chalet het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die chalets word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
June M
Saam met lewensmaat
5.0
Goedkoop bier, lekker kos en aircon. Baie lekker gebly, die kos is heerlik en die bier is goedkoop. Die geriewe is netjies en voldoende.
Sep 2025
Marike G
Gesin met klein kinders
5.0
Moet stop voor jy die grens oorsteek op pad na SA. Fantastiese blyplek 'n klipgooi vanaf Ariamsvlei se grenspos, so dit is ideaal om vroeg op te staan...
Sien meer
Jul 2025
Leslie M
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely stay at Jolien's again. Jolien's was a wonderful respite after a long day on the road. Border formalities concluded ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
June M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker goedkoop bier en die beste diens! Ons het baie lekker gebly hier! Ons honde kon saamkom wat 'n groot bonus was en met die prys van die bier op ...
Sien meer
Okt 2024
Maranie S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n aangename verrassing na 'n dag se ry. Joliens is op 'n uitstekende plek geleë. Na 'n lang dag se ry, het hulle net die regte geriewe gehad ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rooi Ariams Farm, Ariamsvlei, Karas
  • Gaste dink Jolien's Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Ariams Farm, Ariamsvlei, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6BiXVo3hSJttYRwRizX9Osbrh9g3JKcUVOF0172WSE2hTUiUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Rooi Ariams Farm Ariamsvlei Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.118936901691 19.847520020493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang