Jolien's Rest Camp
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooi Ariams Farm, Ariamsvlei, Karas
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jolien's Rest Camp is in Ariamsvlei, Karas, reg langs die Ariamsvlei Grenspos geleë en is die halfpad tussen Johannesburg en Walvisbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagplek vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die verblyf bestaan uit 4 chalets, waarvan 1 'n gesinseenheid is. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die ander chalets is elk toegerus met 2 enkelbeddens en 'n matras kan op versoek vir 'n addisionele kind gereël word.
Elke chalet beskik oor 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die chalets word daagliks gediens, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Karolien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rooi Ariams Farm, Ariamsvlei, Karas
- Gaste dink Jolien's Rest Camp het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooi Ariams Farm, Ariamsvlei, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang