Successfully reported

Jolin Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Rudolph Z
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Dit was een van die heel beste oornag blyplek ondervinding. Dit is 'n pragtige en moderne wooneenheid met alle bybehore, insluitend 'n koffiemasjien en 'n swembad. Baie sterk aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Wonderlike verblyf. Jolin Studio is baie gerieflik en het alles wat mens nodig het. Dit was 'n heerlike plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilig, skoon en pragtig. Heerlik warm geslaap. Die eenheid het alles wat jy kan nodig hê en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Jolin Studio
Ek is baie bly julle het lekker by ons gebly . Dankie vir jou resensie.

Anel R
1 nag
5.0
Mei 2025

Uitstekende verblyf, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netjies, veilig, gerieflik. Baie lekker, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Jolin Studio
Baie dankie dat jy ons gekies het vir jou akkommodasie keuse. Ons sal julle graag weer in die toekoms huisves.

Klaas M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Simply the best. Excellent! It was my second stay and it did not disappoint. It is a well-packaged space that was well thought of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en gemaklik. Baie netjiese, smaakvolle eenheid. Skoon! Baie oulike, professionele gasvrou! Dit was werklik aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Jolin Studio
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was aangenaam om julle te huisves. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Riana L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Netjies en gerieflik. Wonderlik! Netjies. Koffie bederf. Oulike geriewe. Skoon kombuis en badkamer. Sagte komberse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Lekker gebly. Netjiese veilige verblyf. Ek het baie van die privaatheid gehou.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Less is more - best of all worlds. It exceeded all my expectations from location, hospitality of the host and management, location, fit-for-purpose and value for money. Also not big or small. Perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168A Genl Maritz Street, Welgelegen, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b77a9f234096a0d06956a62f3d9e1abefb812a963fe43ef78c3ce6800a4b1aa3a22688fb1e7dfb21089ea6c7906caa8dfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 168A Genl Maritz Street Welgelegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8866538 29.4663309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang