Successfully reported
+22

Jongens-op-die-See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 77 Daytona Road, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jongens-op-die-See is 'n selfsorg-eenheid met 'n strandtema in Jongensfontein en spog met 'n mooi see-uitsig en ligging naby die strand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n bad en 'n stort in die eerste badkamer en 'n stort in die tweede badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Stapeldeure lei na 'n houtstoep waar gaste 'n lekker koppie koffie of skemerkelkie kan geniet. Braaigeriewe is ook beskikbaar en gratis WiFi word voorsien.

Stilbaai, wat naby geleë is, het 'n rits restaurante, winkels en geleenthede vir roei en gholfspeel. Die kus-voetslaanroete tussen Jongensfontein en Stilbaai het die mooiste natuurskoon en is bekend onder vakansiegangers. Jongensfontein het veilige drafroetes langs die kus en fietsryers kan die roete tussen Stilbaai en Jongensfontein aanpak. Daar is ook 'n hele paar roetes vir bergfietsryers.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pierina O
5.0
Bespreek met sekerheid die plek. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. 'n Pragtige see-uitsig met walvisse wat baljaar. Ons was 'n groepie van 4 volwas...
Sien meer
Okt 2025
Renèe H
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful spot for a small family or group. Would definitely recommend! We had a wonderful stay at Jongens-Op-Die-See! The unit is ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jean-Pierre B
Gesin met tieners
5.0
Absoluut fantasties! Sal plekkie hoogs aanbeveel. Pragtige plek, rustige atmosfeer, pragtige see-uitsig en naby aan die strand.
Sep 2025
Wimpie K
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel is een woord, Fantaties, netjies en skoon. Dit was n voorreg om by Jongens-Op-die-See te bly. Die huis is baie goed gelee met n pragtige ...
Sien meer
Jan 2025
Dane E
5.0
Uitstekend! Ongelooflike pragtige plekkie met 'n wonderlike uitsig en spesiale blou deur wat pragtig met die binnehuis tema gaan.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Analja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 77 Daytona Road, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jongens-op-die-See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 77 Daytona Road, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd0cdbd1591c4a652f61f3e2bcc98fb6157118fd680120af2b31e4af0563bc1ebe347d94bd5fa59b3d18aee754d94a150b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 77 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.420807681626 21.349226138338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang