Successfully reported

Jongensfontein Beachside Villa

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Stephanie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2025

Aangenaam, lekker geslaap. Pragtige huis en fantastiese ligging. Maar daar was wel paar dinge: 1. ) Baie moeilik met honde, veral as gaste in hoofhuis ook honde het. 2. ) Ons kon nie inkom nie - het geen kode gehad om sleutel te kry nie - moes iemand bel om te kom oopsluit. 3. ) Feitlik geen glase en slegs 1 koffiebeker. Moes vra dat hulle vir ons bekers bring. 4. ) Oond het nie gewerk nie, selfs met hulp kon ons dit nie kry om te werk nie. 5. ) Gloeilampe geblaas in slaapkamer bo. 6. ) Plekmatjies kort beslis 'n skoonmaak - het dit maar vermy. Andersins het ons lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Stefan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce2f38fa76e73a74d01ce16eb901062dc8dbbc53d44eeb64f5532d2290acf3f87cb92290b59e07e4720f26d8110abc3f95d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 48 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.430549563616 21.334793650262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang