Jongnooientjiesfontein
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Pikkewyn Street, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Loft at Jongnooientjiesfontein is 'n gerieflike selfsorgvakansiewoonstel in Paternoster aan die Weskus.
Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word asook 'n volledig toegeruste kombuis, badkamer en sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Die eenheid het ook sy eie privaat terras met 'n braaigeriewe en 'n kluis vir jou waardevolle besittings.
Jongnooientjiesfontein is net 250m vanaf die pragtige strand en stapafstand van alle restaurante af. As jy 'n rustige tyd wil geniet, sal dit die ideale plek wees om oor te bly.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 4 Pikkewyn Street, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Jongnooientjiesfontein het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Pikkewyn Street, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang