Successfully reported

Jonkershoek Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Alwyn J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Top verblyf. Baie netjiese verblyf en rustige omgewing. Heerlike ontbyt. Gasvrou se diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Beste Gastehuis. Die verblyf by Jonkershoek sal ek beslis aanbeveel! Luukse akkommodasie en baie vriendelike mense, kos uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Jonkershoek Guest Farm
Baie dankie, Nadia. Ons hoop om jou in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete, Jhoek Bestuur.

Ray E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Exceptional and awesome stopover, but also could be a weekend breakaway! Jonkershoek is the epitome of a luxury stopover for travels between Johannesburg and Cape Town. The warm hospitality from our host was exceptional, always looking to make us feel at home. It was also evident that the safety of their guests is of paramount importance to them. The room and bathroom were clean and had a touch of luxury, which was very refreshing after a long drive. The environment just lends itself to relax, relax, and more relax. The open honesty bar was also well stocked with quality wines and beers. The braai facilities, Boma, and swimming pool were just too inviting, but our short stay did not lend itself to us utilising these outstanding facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Jonkershoek Guest Farm
Thank you so much for this kind and thorough review. We appreciate your time in writing this review. We hope to see you again soon! Kind regards, Jhoek Management

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Jonkershoek Guest Farm
Thank you for your kind review. We hope to see you again soon.

Louise P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Goeie opsie vir verblyf in Kimberley. Verblyfplek met pragtige tuin en heerlike ontbyt. Vriendelike en hulpvaardige diens. Baie goeie veiligheidsmaatreëls. Sal definitief weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Jonkershoek Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Groete, Jhoek Bestuur.

Denise H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Highly recommend this accommodation to fellow travellers. Wonderful stopover - excellent service, very well appointed rooms and exceptionally clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Jonkershoek Guest Farm
Thank you for your kind review. We appreciate your feedback and hope to welcome you back soon. Regards, Management.

Jacques R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gerus en ontspan. Baie netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Jonkershoek Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete, Jhoek bestuur

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Jonkershoek Guest Farm se verblyf in alle opsigte. Die beste. Gedurende ons vakansie by 7 verskillende plekke oorgeslaap. Jonkershoek Guest Farm kry van ons kant 'n 10 uit 10 en die allerbeste tydens ons vakansie. Dankie Jonkershoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Jonkershoek Guest Farm
Baie baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie! Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete, Jhoek Bestuur.

Kenneth P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Oase in die woestyn. Dit was soos 'n oase na die reis deur die Noord-Kaap woestyn. Pragtige grasperke, lieflike swembad, luukse kamers en vingerlek lekker aandete. Definitief die plek waar ek weer sal bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizna
Jonkershoek Guest Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg en hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Groete Jhoek bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 556
R 1 556 R 1 401
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 556
R 1 556 R 1 401
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 556
R 1 556 R 1 401
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, 18 km form Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc67ce65f2baa05961703accf555940ff94475e48f3682252f5bd62f80312c616946fef471b6a2674b208d4fe502d827036d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 556 nouVanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Off the N12 18 km form Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.529277 24.780951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang