Jonkershoek Guest Farm
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N12, 18 km form Kimberley, 8300, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 556R1 401 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Jonkershoek is 'n privaat gasteplaas 23 km buite Kimberley in die Noord-Kaap, langs die N12 in die rigting van Warrenton.
Voorheen 'n suiwelplaas, spog dit nou met 'n bekroonde Rooi Angus-stoetbul. Die oorspronklike plaashuis is volledig gerestoureer en omskep in 'n luukse gastehuis. Jonkershoek het 8 luukse kamers, elk met 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort; sommige kamers het ook 'n bad en stort. Alle kamers is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, lugversorging en gratis WiFi.
Gaste kan ook in die buite-lapa-area braai, met braaipakke beskikbaar op aanvraag. Daar is geen restaurant op die perseel nie, maar maaltye van 'n voorafbestelde spyskaart kan in die eetkamer bedien word. Die eiendom het 24-uur-sekuriteit en CCTV-kameras.
Jonkershoek is die perfekte wegbreekplek om die stad te ontsnap, te ontspan en die rustigheid van die plaaslewe te ervaar terwyl jy steeds die gerief van 'n luukse gastehuis geniet. Gaste kan 'n piekniek op die groen grasperk geniet of langs die swembad in die Noord-Kaapse son ontspan. Buitelewe-entoesiaste kan die plaas verken, die Angus-beeste bewonder, of 'n stap na die ou boom op die eiendom neem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the N12, 18 km form Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Jonkershoek Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N12, 18 km form Kimberley, 8300, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang