Successfully reported

Leaf & Lark

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Raymylldha A
1 nag
5.0
Sep 2025

Pleasant. The stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende diens, netjies en veilig. Ons het van die begin af welkom en veilig gevoel. Dit was 'n goeie waarde vir ons geld, baie netjies en die dienste was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pleasant, clean, comfortable. We were warmly welcomed by our friendly hostess. The accommodation was attractive, spotlessly clean and very comfortable. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juané V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Bly dit was net vir een vinnige oorslaap aand. Die ligging naby die hospitaal was fantasties. Geen stoele in die kamer om op te sit nie. Kamer grens aan die huis en al hou ons van kinders, het hulle rondgehardloop op die houtvloere en 'n bietjie lawaai gemaak. Geen teelepels nie. Net een muurprop met verlengtou en multiprop in 'n hoek opgedruk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzandré Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c3343ada427718db1931e6dfcd76b690594c4e826c111d6e1e59c0fc73c92e2d120754effa32453e59c1fcfe2a64ab9bfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 38 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.113725147058 26.200327089549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang