Jordan's Break
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Uys Street, 9 Roux Villas, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Jordan's Break bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai geleë. Die kompleks is ideaal geleë binne 150 m vanaf die strand. Gaste kan ontspan, die uitsig geniet en spesiale herinneringe maak tydens hul verblyf.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens; hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort en 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet het.
Die goed toegeruste kombuis het 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gerief. Die aangrensende lugversorgde, oopplan-leefarea bied 'n rusbank om te ontspan en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea maak oop op 'n balkon wat spog met 'n ingeboude braaigeriewe, stoepmeubels en lieflike see- en area-uitsigte om te bewonder. Gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek word ook voorsien.
Jordan's Break is ook naby restaurante, winkels en ander geriewe en besienswaardighede langs die strandfront en omliggende gebiede geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Uys Street, 9 Roux Villas, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Jordan's Break het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Uys Street, 9 Roux Villas, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang