Jordan's Break
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Uys Street, 9 Roux Villas, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Jordan's Break bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai geleë. Die kompleks is 50 m van die strand af. Gaste kan ontspan, die uitsig geniet en spesiale herinneringe gedurende hul verblyf maak.
Hierdie woonstel bied gerieflike verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, asook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Langsaan is 'n lugversorgde oopplan-leefarea met 'n rusbank en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon wat ingeboude braaigeriewe, stoepmeubels en lieflike uitsigte oor die oseaan en omgewing het. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Jordan's Break is ook naby restaurante, winkels en ander geriewe en aantreklikhede langs die strand en omliggende omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Uys Street, 9 Roux Villas, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Jordan's Break het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Uys Street, 9 Roux Villas, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang